|
|
|

![]() |
Ons vyftigjarige reunie het begin met
middagete, toesprake en geselligheid by Welgemeend op Vrydag, 17
Augustus 2007.
Saterdag het ons na Ernest Brink se wynplaas, "Pulpit Rock", op Riebeeck-Wes gegaan en ook "Allesverloren" besoek, en Sondag het Paul Kruger vir ons 'n kerkdiens gelei op Riebeeck-Wes.Geniet die foto's van ons naweek! Ons ontvang graag bydraes om op die webwerf te sit: as enigeen ou skoolfoto's het, stuur hulle gerus aan! Herinneringe aan ons skooldae is ook meer as welkom - vertel wat jy onthou! Dit hoef nie 'n essay te wees nie - sommer 'n paragrafie sal doen! e-pos foto's en ander bydraes aan annamc@bigpond.net.au |
|
|
|
| Agterste (6de) ry: Eben
de Klerk, Danie van Rijswick, Carel vd Merwe, Arend de Waal 5de ry: Gert Lategan, Liz van Veen (Myburgh), Johan vd Colff 4de ry: Helene Hugo (van Niekerk), Paul Kruger, Johan Visser, Henri Vlok, Walter Blersch 3de ry: Dirk du Plessis, Oktawius Maas, Ernst Pienaar, David vd Merwe, Irmgard Straszacker (Schöfmann), Arnold de Villiers, Jacobus Pauw 2de ry: George Latsky, Helene Latsky (Hagen), Henriette Hugo (Melck), Jeanette de Villiers (Sohnge), Mara Mathee (Coetzee) Herman Bruwer Voorste ry: Sonia van Breda (Van Nieuwenhuizen), Marina Odendaal (van Wyk), Helena Kritzinger (Buckles), Jean de la Bat (Matthee), Helene Louw (Kruger), Annette Bijlsma (Van Niekerk) |
|
|
|
|